Wiskunde is Pret Gr.3 Memorandum

SKU 1-920064-20-6
Ouers word toenemend ernstig oor die belangrikheid van hul rol in die opleiding van hul kinders. Dikwels voel hulle verlore wanneer hul kinders nie kan verduidelik wat dit is wat hulle nie kan verstaan van hulle skoolwerk nie. �Wiskunde is Pret� spreek hierdie dilemma aan in die sin dat die memorandum duidelike, volledige antwoorde bevat en eenvoudig gestel word om sodoende beide leerder en ouer in staat te stel om die begrip te verstaan.
    List Price R 287.44
    Your Price R 229.95
    You Save R 57.49
    Quantity
     

    Customer Reviews


    Write A Review